English

Adres

Willem's Rus

Patrys Straat
Ged 26 Welgevonden 93 JR
Dinokeng

Tel: 081 702 2989

Epos: willemsrus28@gmail.com

GPS: 25º22'09.08"S 28º23'11.94"E

Aanwysings:
  • Neem die N1 noord na Warmbad.
  • 25,5km na die Pumelani tolhek, neem die Hammanskraal/Boekenhoutskloof afrit.
  • Draai regs by die stopstraat na die tolhek en ry oor die burg oor die snelweg.
  • Na 300m draai links op die Rust de Winter Pad.
  • Ry vir 10,6km op die Rust de Winter pad en draai dan regs op die De Wagensdrift grondpad.
  • Ry vir 1.9km op die De Wagensdrift grondpad en draai regs in Patrys straat.
  • Ry vir 1,6km op die Patrys pad tot by 'n elektriese wild oorgaan.
  • Onmiddelik na die elektriese wild oorgaan draai 145° links en volg die pad vir 200m na die hek van die kampterrein.
Top