Wild besigtigings ritte. Doen self 'n wildrit op Wildernis Weg of bespreek 'n begeleide wildrit.
Daar is twee watergate langs die kampterrein vir wild besigtigting vanaf jou staanplek.
'n Groot verskeidenheid voëls is te sien vir voëlkenners en natuurliefhebbers.
Aktiwiteite soos boogskiet, bootvaarte, kleiduifskiet, visvang, staproetes, perdry, warmlugballon vlugte, mikrovliegtuig vlugte en paintball is binne 'n radius van 20km van Willem's Rus beskikbaar en kan self bespreek word.
Daar is vier restaurante binne 'n 5km radius van Willem's Rus.
Skakel asb ontvangs vir meer inligting oor bogenoemde aktiwiteite.