English

Fasiliteite By

at willems

Afsonderlike buitestort met toilet

'n Afsonderlike buitestort met toilet, wasbak en opwas fasiliteite vir die eksklusiewe gebruik van staanplekke 1,2 en 3.

Groot swembad

  • 'n Groot swembad wat omring is met groen grasperke en inheemse bome.
  • Natuurlike Bomas

  • Twee natuurlike bomas vir eksklusiewe gebruik van staanplekke 3 en 24.
  • Opwaskamers

  • Binne sowel as buite opwaskamers.
  • Top