English

Luukse wooneenheid te huur

Luukse 2-slaapkamer huis te huur (Slaap 6 maksimum).
Dubbelbed in elke slaapkamer en dubbel-slaapbank in leefarea.
Groot badkamer met bad, stort en toilet.

Ten volle toegerus insluitende wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, gasstoof, haardroërs, eetgerei, ens.
Beddegoed en handdoeke word verskaf.
Lugreëling in alle vertrekke.
Premium DSTV.
Onbeperkte Wi-Fi.
Braaigeriewe.
Naby aan swembad (25 meter).

R1500-00 per nag vir die eerste 7 nagte en ‘n 10% afslag op die totale bedrag vanaf die 8ste nag en langer.

 

Top